Gedicht
Antjie Krog
WHERE I BECOME YOU (7.)
7.the winter wind
my littlest
my leftbehind
jasmine-draped skull
describes our shadow against the stone
against the wall we are
one
but your wound
keeps reflecting if I
look at you
separately
from inside the scent of your deepest arm
© Translation: 2009, Karen Press
WHERE I BECOME YOU (7.)
7.
die winterwind
my kleine
my agtergeblewene
jasmynbedruipte skedel
beskryf ons skaduwee teen die klip
teen die wand is ons
een
maar jou wond
bly spieëlend as ek
apart
na jou kyk
vanuit die geur van jou diepste arm
die winterwind
my kleine
my agtergeblewene
jasmynbedruipte skedel
beskryf ons skaduwee teen die klip
teen die wand is ons
een
maar jou wond
bly spieëlend as ek
apart
na jou kyk
vanuit die geur van jou diepste arm
© 2009, Antjie Krog
From: Waar ik jou word
Publisher: Poetry International / Uitgeverij Podium, Rotterdam / Amsterdam
From: Waar ik jou word
Publisher: Poetry International / Uitgeverij Podium, Rotterdam / Amsterdam
Gedichten
Gedichten van Antjie Krog
Close
WHERE I BECOME YOU (7.)
7.die winterwind
my kleine
my agtergeblewene
jasmynbedruipte skedel
beskryf ons skaduwee teen die klip
teen die wand is ons
een
maar jou wond
bly spieëlend as ek
apart
na jou kyk
vanuit die geur van jou diepste arm
From: Waar ik jou word
WHERE I BECOME YOU (7.)
7.the winter wind
my littlest
my leftbehind
jasmine-draped skull
describes our shadow against the stone
against the wall we are
one
but your wound
keeps reflecting if I
look at you
separately
from inside the scent of your deepest arm
© 2009, Karen Press
Sponsors
Partners
LantarenVenster – Verhalenhuis Belvédère