Poetry International Poetry International
Gedicht

Ronelda Kamfer

ZETTAI RYŌIKI

me Allisen and mom sit in the kitchen drinking Brutal Fruit
my mom tells us she’s found a porn tape in dad’s cupboard
she’d only seen two Japanese schoolgirls start
touching each other’s titties then she burst out laughing
my dad got angry when she asked him what kind of shit he watches
Allisen says she thinks my dad has a schoolgirl-fetish
no fuck he is horny if I were him I’d be excited about the
schoolbooks he couldn’t read says my mom while
she chokes on her sultry strawberry drink

me and Allisen laugh and now she and my mom laugh about me
laughing like Ray Liotta in Goodfellas
my dad walks out of the room in
checkered boxers and white socks
he’s in a bad mood we’re a bit drunk
so we’re not afraid of his mood
he says my mom must iron his shirt
my mom says not now I’m full of Brutal Fruit
we laugh like drunk girls do
when someone walks into a wall
my dad doesn’t ask me
because my clothes are always wrinkled
Allisen is a slovenly girl so he doesn’t even look at her
he walks past us to the ironing board with his shirt when
he’s finished he leaves everything just like that and walks to the room
my mom tells him you look like a Japanese schoolgirl
my dad slams the door shut
but it swings open like saloon doors because
he hasn’t repaired the handle yet

ZETTAI RYŌIKI

ZETTAI RYŌIKI

ek Allisen en my ma sit in die kombuis en drink Brutal Fruit
my ma vertel vir ons dat sy ’n porno VHS tape
in my pa se kas gekry het
sy het net gesien die twee Japannese 
skoolmeisies begin aan mekaar se tette vat
toe bars sy uit van die lag 
my pa het kwaad geraak toe sy hom vra watse kak hy kyk 
Allisen sê sy dink my pa het ’n skoolmeisie-fetish 
nee fok hy is spuls annemens fetish oor die skoolboeke 
wat hy nie kon gelees het nie sê my ma terwyl sy 
verstik aan haar sultry strawberry drink

ek en Allisen lag en nou lag sy en my
ma vir my wat lag soos Ray Liotta in Goodfellas 
my pa kom uit die kamer gestap met ’n 
checkse trunkie en wit sokkies 
hy is in ’n bad mood ons is bietjie dronk
so ons is nie bang vir sy mood nie 
hy sê my ma moet sy hemp stryk
my ma sê nee wag ek is vol van die Brutals Fruit 
ons lag soos dronk meisies lag 
as iemand teen ’n muur vasloop
my pa vra nie vir my nie
want my klere is altyd gekrikkel
Allisen is ’n mossagemeid so hy kyk haar nie eens aan nie 
hy stap verby ons met sy hemp tot by die strykplank
wanneer hy klaar is los hy alles netso en stap kamer toe 
my ma sê vir hom jy lyk amper soos ’n Japannese skoolmeisie 
my pa gooi die kamerdeur toe 
maar dit waai oop soos ’n saloon swingdoor 
omdat hy noggie die handvatsel reggemaak het nie
Ronelda Kamfer

Ronelda Kamfer

(Zuid-Afrika, 1981)

Landen

Ontdek andere dichters en gedichten uit Zuid-Afrika

Gedichten Dichters

Talen

Ontdek andere dichters en gedichten in het Afrikaans

Gedichten Dichters
Close

Sponsors
Gemeente Rotterdam
Nederlands Letterenfonds
Stichting Van Beuningen Peterich-fonds
Prins Bernhard cultuurfonds
Lira fonds
Versopolis
J.E. Jurriaanse
Gefinancierd door de Europese Unie
Elise Mathilde Fonds
Stichting Verzameling van Wijngaarden-Boot
Veerhuis
VDM
Partners
LantarenVenster – Verhalenhuis Belvédère